Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 14:4 Die Boodskap (DB)

Hierdie mans het nie onsedelik saam met vroue geleef nie. Hulle is rein. Hulle het die Lam gevolg net waar Hy gegaan het. God het hulle eerste uit al die mense sy eiendom gemaak. Hulle is die eerstes van nog baie ander wat aan God en die Lam gaan behoort.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 14

Kyk Openbaring 14:4 in konteks