Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 14:3 Die Boodskap (DB)

Al hierdie mense het die pragtigste lied gesing wat niemand nog ooit gehoor het nie. Voor God op sy troon en die vier lewende wesens en die kerkleiers het die lied opgeklink. Snaaks genoeg kon niemand anders hierdie lied aanleer of sing nie. Dit was spesiaal net vir die 144 000. God het hulle mos vrygekoop van dit wat hulle op die aarde gebind het.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 14

Kyk Openbaring 14:3 in konteks