Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 14:11 Die Boodskap (DB)

Die vuur se rook sal wys hoe seer hierdie mense brand. En dit sal nooit einde kry nie. Die arme mense wat die dier aanbid en met hom gespog het deur sy merk te dra, gaan baie swaarkry. Hulle sal dag en nag die ondraaglikste pyn moet verduur.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 14

Kyk Openbaring 14:11 in konteks