Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 14:10 Die Boodskap (DB)

God se woede en ontevredenheid sal wees soos ’n glas wat vol wyn gegooi word. Die mense wat aan die dier behoort, sal dit dan moet drink, of hulle wil of nie! Dit sal wees soos iemand wat in ’n verskriklike warm vuur baie seer brand. Die engele en die Lam sal staan en kyk hoe dit gebeur.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 14

Kyk Openbaring 14:10 in konteks