Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 12:9 Die Boodskap (DB)

Ek praat nou van die slang van wie ons lank terug al in die Bybel lees. Sy ander name is duiwel en Satan. Hy het al die mense wat op die aarde bly heeltemal op die verkeerde pad gelei. Juis hy is saam met sy engele uit die hemel gegooi.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 12

Kyk Openbaring 12:9 in konteks