Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 12:10 Die Boodskap (DB)

Ek hoor toe iemand wat hard praat sodat almal dit kan hoor: “Nou het God ons gered. Nou het Hy sy krag bewys. Ons God heers oor almal en sy Messias het al die mag.“Kyk net, die een wat gedurig God se kinders oor hulle foute aangekla het, is uit die hemel uitgegooi. Ja, hy het God se mense mos sonder ophou, dag en nag, voor God beskuldig.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 12

Kyk Openbaring 12:10 in konteks