Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 12:17 Die Boodskap (DB)

Dit het die draak nog kwater gemaak. Hy was blind van woede vir die vrou. Hy is toe daar weg en het begin oorlog maak en baklei teen al wat kinders van die vrou is. Hy het dadelik begin oorlog maak teen almal wat gehoorsaam aan God se wil is of wat openlik en met oortuiging van Jesus praat.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 12

Kyk Openbaring 12:17 in konteks