Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 11:19 Die Boodskap (DB)

Toe skuif die deure van God se tempel in die hemel oop. Die ark, wat die teken van God se ooreenkoms met sy mense is en waar God spesiaal teenwoordig is, het in die tempel gestaan, oop en bloot vir almal om te sien. Weerligstrale het geslaan en die donder het gedreun. Groot haelstene het geval en die aarde het gebewe.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 11

Kyk Openbaring 11:19 in konteks