Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 11:15 Die Boodskap (DB)

Toe blaas die sewende engel op sy trompet. ’n Geweldig harde stem uit die hemel sê toe: “Ons Here en sy Messias regeer nou oor die wêreld. Almal weet dit! Hy sal vir ewig en altyd bly regeer.”

Lees volledige hoofstuk Openbaring 11

Kyk Openbaring 11:15 in konteks