Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 9:3 Die Boodskap (DB)

’n Groepie geleerde Jode het egter alles staan en bekyk. Hulle was glad nie tevrede met wat hulle gehoor het nie. Dit het ’n paar van hulle onder mekaar laat mompel: “Hierdie man het geen respek vir God nie. Kyk net wat sê hy!”

Lees volledige hoofstuk Matteus 9

Kyk Matteus 9:3 in konteks