Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 9:2 Die Boodskap (DB)

Hulle was skaars daar of die mense het ’n verlamde man na Hom toe gebring. Daardie groepie mense was so vas oortuig dat Jesus die man kon help dat hulle hom persoonlik soontoe gedra het. Hulle het geweet Jesus kon iets vir hom doen. Toe Jesus die gelowige verwagting op hulle gesigte sien, sê Hy vir die verlamde: “Ek gaan jou ’n goeie rede gee om weer te begin glimlag. Ek gaan sorg dat God nie meer vir jou kwaad gaan wees oor jou sonde nie.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 9

Kyk Matteus 9:2 in konteks