Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 8:12 Die Boodskap (DB)

“Dit is ’n ironiese les. Die mense wat weet dat hulle die hemelse Koning regtig moet dien, maar dit nie doen nie, sal uit God se feessaal weggejaag word. In die donker van die hel sal die pyn en smart van mense wat sonder God is hulle oorweldig.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 8

Kyk Matteus 8:12 in konteks