Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 8:11 Die Boodskap (DB)

Nee, mense uit die hele wêreld gaan na Hom toe stroom. En Hy sal hulle met oop arms ontvang. Glo My, hierdie nie-Jode gaan almal in die hemel langs Abraham, Isak en Jakob aan die feestafel van God self aansit.

Lees volledige hoofstuk Matteus 8

Kyk Matteus 8:11 in konteks