Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 7:20 Die Boodskap (DB)

“Daar is baie mense wat maak asof hulle My dien. Hulle noem My om elke hoek en draai ‘Here en Meester’. Daar wag egter ’n groot verrassing op hulle. My Vader gaan glad nie vir hulle plek hê in sy nuwe wêreld nie. Net daardie mense wat doen wat Hy vra, sal by Hom welkom wees.

Lees volledige hoofstuk Matteus 7

Kyk Matteus 7:20 in konteks