Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 7:19 Die Boodskap (DB)

Daar wag groot probleme op alle bome wat slegte vrugte dra. Hulle word eenvoudig afgekap en in die vuur gegooi. Dus, as julle wil weet watter mense die goeie nuus verdraai, moet julle maar net gaan kyk hoe hulle leef. Hulle lewens wys watter soort vrugte hulle dra.

Lees volledige hoofstuk Matteus 7

Kyk Matteus 7:19 in konteks