Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 6:32 Die Boodskap (DB)

As julle dit doen, tree julle op soos mense wat God glad nie ken nie. Julle het mos ’n Vader in die hemel wat presies weet wat julle nodig het. Hy sal sorg dat julle dit alles kry.

Lees volledige hoofstuk Matteus 6

Kyk Matteus 6:32 in konteks