Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 6:31 Die Boodskap (DB)

Hou dan op om so kleingelowig te wees! Hy sal sorg dat julle genoeg het om aan te trek. Hou op om te sê: ‘Wat gaan ons vandag eet en drink?’ of: ‘Wat gaan ons vandag aantrek?’

Lees volledige hoofstuk Matteus 6

Kyk Matteus 6:31 in konteks