Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 5:48 Die Boodskap (DB)

“Julle moet soos julle hemelse Vader wees. Hy het almal hier op die aarde lief. As julle ook vol liefde en respek optree teenoor almal met wie julle te doen kry, doen julle presies wat die wet van julle vra. Dan stap julle in julle hemelse Vader se voetspore. Dan is julle net soos Hy!”

Lees volledige hoofstuk Matteus 5

Kyk Matteus 5:48 in konteks