Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 5:46 Die Boodskap (DB)

“As julle net daardie mense liefhet met wie julle goed oor die weg kom, moet julle nie verwag om daarvoor ’n medalje vir goeie diens by God te kry nie. Almal doen dit tog, ook slegte mense wat nie in God glo nie.

Lees volledige hoofstuk Matteus 5

Kyk Matteus 5:46 in konteks