Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 5:36 Die Boodskap (DB)

“Dit help ook nie dat julle by julleself sweer nie. Dit kan tog niks aan julle omstandighede verander nie. Julle kan nie eens ’n enkele haar op julle kop se kleur verander deur hierdie soort beloftes nie.

Lees volledige hoofstuk Matteus 5

Kyk Matteus 5:36 in konteks