Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 5:33 Die Boodskap (DB)

“Julle voorouers moes gereeld uitsprake aanhoor soos: ‘Jy mag nooit ’n belofte verbreek wat jy voor God gemaak het nie. Jy moet al jou beloftes wat jy aan die Here gemaak het, nakom.’

Lees volledige hoofstuk Matteus 5

Kyk Matteus 5:33 in konteks