Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 5:30 Die Boodskap (DB)

“Kap dadelik jou hand af as jy agterkom dat jy dinge doen waarvan God niks hou nie. Leef liewer met net een hand, hoe moeilik dit ook al is, as om te doen wat jy wil. Onthou: sulke verkeerde dade gaan nog maak dat jy in die hel beland. En wat help twee gesonde hande jou in die hel?”

Lees volledige hoofstuk Matteus 5

Kyk Matteus 5:30 in konteks