Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 5:28 Die Boodskap (DB)

“Ek sê egter vandag vir julle dat slegte begeertes reeds in ’n mens se kop begin, nie in dit wat ’n mens doen nie. As jy byvoorbeeld op so ’n manier na ’n ander vrou kyk dat jy haar in jou gedagtes seksueel begeer, het jy eintlik al klaar by haar geslaap. En dan het jy God se voorskrif oortree.

Lees volledige hoofstuk Matteus 5

Kyk Matteus 5:28 in konteks