Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 5:25 Die Boodskap (DB)

“Nog ’n voorbeeld: as iemand jou hof toe wil vat, moet jy gou-gou vrede gaan maak. Moenie eers wag totdat dinge handuit ruk en jy later in die hof moet verskyn, of totdat die polisie jou kom vang en jy in die tronk beland nie. Nee, gaan maak dinge tussen julle betyds reg.

Lees volledige hoofstuk Matteus 5

Kyk Matteus 5:25 in konteks