Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 5:22 Die Boodskap (DB)

“Maar Ek sê vir julle dat iemand wat vir sy medemens kwaad is al klaar ’n moordenaar is. So iemand behoort in die hof aangekla te word. Iemand wat sy medemens uitskel vir ’n gek moet selfs voor die hooggeregshof gedaag word. En iemand wat so ver gaan om sy medemens ’n idioot te noem moet in die vuur van die hel gaan brand.

Lees volledige hoofstuk Matteus 5

Kyk Matteus 5:22 in konteks