Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 5:20 Die Boodskap (DB)

“Maar nou moet julle baie mooi luister. Julle moenie die fout maak om die wet van God op dieselfde manier te probeer gehoorsaam as julle godsdienstige leiers nie. Nee, julle sal die wet nog baie strenger as hulle moet gehoorsaam as julle ’n plek wil hê in God se nuwe wêreld. Kom Ek gee julle ’n paar voorbeelde hoe julle dit moet doen.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 5

Kyk Matteus 5:20 in konteks