Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 5:12 Die Boodskap (DB)

Wanneer dit gebeur, moet julle sommer baie bly wees. Spring op en dans rond van vreugde! Want dan wag daar ’n baie groot beloning op julle in die hemel. “Wanneer hierdie dinge met julle gebeur, moet julle nie moed opgee nie. Onthou: God se boodskappers het nog altyd deurgeloop onder ander mense se haat. Lank voor julle tyd is die profete al vervolg.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 5

Kyk Matteus 5:12 in konteks