Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 4:24 Die Boodskap (DB)

Jesus was gou-gou groot nuus. Kort voor lank het omtrent almal in die provinsie Sirië van Hom geweet omdat Hy sulke groot wonderwerke gedoen het. Mense het hulle siekes na Hom toe gebring. Duiwelbesetenes, verstandelik versteurdes en verlamdes - almal wat na Jesus toe gebring is, het Hy gesond gemaak.

Lees volledige hoofstuk Matteus 4

Kyk Matteus 4:24 in konteks