Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 4:2 Die Boodskap (DB)

Veertig dae lank het Jesus niks geëet nie. Hy het toe honger geword. Dit was natuurlik net die geleentheid waarop die duiwel gewag het.

Lees volledige hoofstuk Matteus 4

Kyk Matteus 4:2 in konteks