Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 4:19 Die Boodskap (DB)

“Laat staan julle nette. Kom agter My aan! Word my volgelinge. Dan sal Ek julle wys hoe om op ’n nuwe manier vis te vang. Ek sal julle leer om van nou af mense te vang wat in sonde leef sodat hulle deel kan kry aan God se nuwe wêreld.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 4

Kyk Matteus 4:19 in konteks