Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 4:18 Die Boodskap (DB)

Eendag het Jesus by die See van Galilea gaan stap. Hy kom toe af op twee broers, Simon en Andreas. (Simon is later Petrus genoem.) Hulle twee was vissermanne. Hulle was juis besig om hulle nette in die see te gooi toe Jesus vir hulle sê:

Lees volledige hoofstuk Matteus 4

Kyk Matteus 4:18 in konteks