Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 4:13 Die Boodskap (DB)

Jesus het egter besluit om nie langer in Nasaret te bly nie. Sy nuwe woonplek was Kapernaum. Dit is by die See van Galilea, in die omgewing van Sebulon en Naftali.

Lees volledige hoofstuk Matteus 4

Kyk Matteus 4:13 in konteks