Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 3:7 Die Boodskap (DB)

Op ’n dag het Johannes gesien dat ’n klomp Joodse godsdienstige leiers ook na hom toe kom om gedoop te word. Hy was baie omgekrap daaroor. “Julle skynheiliges! Julle seil soos ’n klomp slinkse slange hier na die doopwater toe. Weet julle nie dat God se oordeel baie naby is nie? Wie het vir julle gesê julle kan dit vryspring as ek ’n klomp water oor julle uitgooi?

Lees volledige hoofstuk Matteus 3

Kyk Matteus 3:7 in konteks