Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 26:6-7 Die Boodskap (DB)

Terwyl die Joodse leiers met hierdie wraakplanne besig was, was Jesus juis in Betanië. Hy het by Simon, wat eers melaats was, gebly. Jesus-hulle was besig om te eet. ’n Vrou kom toe na Hom toe met ’n fles duur olie. Die olie was soos parfuum. Sy skud die hele fles olie oor Hom uit.

Lees volledige hoofstuk Matteus 26

Kyk Matteus 26:6-7 in konteks