Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 26:5 Die Boodskap (DB)

Hulle wou Hom egter nie vang terwyl die paasfees aan die gang was nie. “Ons wil niks waag en dalk ’n opstand onder die mense by die fees veroorsaak nie,” het hulle gemeen.

Lees volledige hoofstuk Matteus 26

Kyk Matteus 26:5 in konteks