Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 26:48 Die Boodskap (DB)

Om seker te maak dat hulle nie die verkeerde een vang nie, het Judas met hulle ’n spesiale teken afgespreek: “Die een wat ek met ’n soen op die wang groet, dit is Hy. Sorg dat julle Hom in die hande kry.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 26

Kyk Matteus 26:48 in konteks