Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 26:47 Die Boodskap (DB)

Jesus se woorde was nog nie koud nie of Judas, een van sy twaalf getrouste volgelinge, daag daar op. Hy was nie alleen nie. Saam met hom was ’n hele bende polisiemanne met wapens en al. Die Joodse leiers het hulle natuurlik gestuur.

Lees volledige hoofstuk Matteus 26

Kyk Matteus 26:47 in konteks