Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 25:9 Die Boodskap (DB)

Maar die slimmes sê: ‘Ons is vreeslik jammer, maar ons kan nie vir julle van ons olie gee nie. Daar is te min vir ons almal. Gaan koop gou vir julle.’ Die vyf is toe daar weg, maar helaas, die bruidegom was vinniger as hulle.

Lees volledige hoofstuk Matteus 25

Kyk Matteus 25:9 in konteks