Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 25:43 Die Boodskap (DB)

Julle wou My nie in julle huise ontvang toe Ek vir julle nog vreemd was nie. Klere wou julle nie vir My gee nie, selfs toe Ek nie ’n draad klere gehad het om aan te trek nie. So kan Ek aanhou. Ek was siek en in die tronk, maar julle het niks tyd vir My oorgehad nie.’

Lees volledige hoofstuk Matteus 25

Kyk Matteus 25:43 in konteks