Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 25:41 Die Boodskap (DB)

“Die Koning sal dan na die groep aan sy linkerkant draai. ‘Trap! Weg voor My! God wil niks met julle te doen hê nie! Die hel wag vir julle. God het dit spesiaal reggemaak vir die duiwel en al sy helpers. Wil julle weet waarom?

Lees volledige hoofstuk Matteus 25

Kyk Matteus 25:41 in konteks