Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 25:31 Die Boodskap (DB)

“Wanneer die Seun van God kom, sal almal sien hoe belangrik Hy is. Al sy engele sal saam met Hom kom. Hy sal op die troon gaan sit waar net die belangrikste Een, die Koning self, mag sit.

Lees volledige hoofstuk Matteus 25

Kyk Matteus 25:31 in konteks