Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 25:21 Die Boodskap (DB)

Die ryk man prys hom toe: ‘Uitstekend! Jy is regtig ’n goeie werker op wie ’n mens kan staatmaak. Jy het eintlik maar net ’n bietjie geld gehad om na te kyk, maar jy het dit goed gedoen. Eendag sal ek vir jou baie meer gee om na te kyk. Kom, wees saam met my bly, want jy is ’n ware vriend.’

Lees volledige hoofstuk Matteus 25

Kyk Matteus 25:21 in konteks