Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 25:16 Die Boodskap (DB)

“Dadelik, sonder om op hom te laat wag, het die een met sy vyf bondels geld daarmee aan die werk gespring. Die geld het geleidelik vermeerder en tien bondels geld geword.

Lees volledige hoofstuk Matteus 25

Kyk Matteus 25:16 in konteks