Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 22:24 Die Boodskap (DB)

“Jy is mos iemand wat ander leer,” begin hulle. “Laat ons jou net herinner aan Moses se woorde: ‘As ’n getroude man sonder kinders sterf, moet sy broer met sy weduwee trou. Hulle moet dan ’n seun kry om so te sorg dat die familienaam nie uitsterf nie.’

Lees volledige hoofstuk Matteus 22

Kyk Matteus 22:24 in konteks