Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 22:23 Die Boodskap (DB)

Dieselfde dag nog het die Sadduseërs Jesus ook probeer vastrek. Hulle was die Joodse party wat nie in die lewe na die dood geglo het nie. Hulle het veral uit die ryk en belangrike families in Jerusalem gekom.

Lees volledige hoofstuk Matteus 22

Kyk Matteus 22:23 in konteks