Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 22:10 Die Boodskap (DB)

Die helpers is daar weg en het almal voor die voet genooi. Die feessaal het begin vol loop. Die fees kon begin. “Die slawe het ook vir elkeen wat fees toe gekom het mooi klere gegee om aan te trek. Dit het gewys dat hulle nou gaste van die koning is.

Lees volledige hoofstuk Matteus 22

Kyk Matteus 22:10 in konteks