Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 21:32 Die Boodskap (DB)

Johannes het julle die pad kom wys wat God wil hê julle moet loop, maar julle het julle natuurlik nie aan hom gesteur nie. Die prostitute en die tollenaars het egter aan sy lippe gehang en God se pad begin loop. Julle het die neus vir hulle opgetrek, en wat is die gevolg? Julle is nog steeds op die verkeerde pad!”

Lees volledige hoofstuk Matteus 21

Kyk Matteus 21:32 in konteks