Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 21:31 Die Boodskap (DB)

Nou vra Ek julle: Watter seun het gedoen wat sy pa gevra het?”“Hoekom vra jy nog? Die eerste een natuurlik.” “Weet julle wat?” sê Jesus toe. “Julle gaan eendag staan en kyk hoe die mense op wie julle so neersien voor julle by God se nuwe wêreld instap. Ja, Ek praat van mense soos prostitute of die tollenaars van wie julle niks hou nie. Julle dink mos julle is beter as hulle! En weet julle hoekom gaan hulle voor julle instap?

Lees volledige hoofstuk Matteus 21

Kyk Matteus 21:31 in konteks