Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 2:23 Die Boodskap (DB)

Daar het Josef en sy gesin in ’n dorpie met die naam Nasaret gaan bly. So het die profete se woorde waar geword dat die Verlosser ’n Nasarener genoem sou word.

Lees volledige hoofstuk Matteus 2

Kyk Matteus 2:23 in konteks