Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 2:18 Die Boodskap (DB)

“In Rama het die mense ’n harde stem gehoor. Dit klink soos iemand wat verskriklik huil. Dis Ragel! Sy huil oor al haar kinders. Niemand kan haar troos nie, want haar kinders is dood.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 2

Kyk Matteus 2:18 in konteks